22. Die ewige hel - die verblyf van elke verlore mens

22. Die ewige hel - die verblyf van elke verlore mens

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die gedagte aan ’n ewige hel, die vuurpoel, is sekerlik een van die vreesaanjaendste gedagtes waaraan ’n mens kan dink. C.S. Lewis het by geleentheid gesê: “Die veiligste pad na die hel is die geleidelike een, die pad sonder skielike draaie, sonder padtekens dat jy op weg na die hel is.”

Die gedagte aan ’n plek van ewige smart waar verdoemde siele te midde van ’n onophoudelike vlammesee tevergeefs om water smeek, is die verskrik­likste en ontstellendste werklikheid in die heelal.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT