Verborgenhede van die Nuwe Testament (hardekopie)

Verborgenhede van die Nuwe Testament (hardekopie)

Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Voorheen ń verborgenheid maar nou geopenbaar

Op ʼn vraag van die dissipels aan Jesus waarom Hy van sy normale metode en wyse van prediking en lering afgewyk het deur nou in gelykenisse tot hulle te spreek, antwoord Jesus: “Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie... sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wêreld af ” (Matt.13:11,35).

Met hierdie verklaring impliseer Christus dat daar in die Ou Testamentiese bedeling wel so iets is as ʼn verborgenheid. In die Nuwe Testament beteken die woord verborgenheid iets wat bedek was, maar wat nou geopenbaar is, nou, bedoelende in die Nuwe Testament.

Inhoud

  1. Die verborgenhede van die Nuwe Testament 13

  2. Die verstaan van die verborgenhede 25

Deel 2: Die Verborgenheid rakende die Koninkryk en die Kerk Hoofstuk:

  1. Die verborgenheid van die koninkryk 33

  2. Die Koning en Sy koninkryk verwerp 41

  3. Die verborgenheid van die liggaam van Christus 53

  4. Die verborgenheid van die bruid van Christus 59

  5. Die verborgenheid van die inwonende Christus 73

  6. Die verborgenheid van die geloof 77

  7. Die verborgenheid van die godsaligheid 79

  8. Die verborgenheid van die wegraping 81

  9. Die verborgenheid van die sewe sterre en kandelaars 91

Deel 3: Die Verborgenheid rakende Israel Hoofstuk:

12. Die verborgenheid van die verharding van Israel 97

Deel 4: Die Verborgenheid in die Eindtydgebeure Hoofstuk:

13. Die verborgenheid van die ongeregtige 105 14. Die verborgenheid van Babilon 109 15. Die verborgenheid van God volbring 113

Bronnelys

 HARDEKOPIE