Verbonde en Dispensasies (pdf)

Verbonde en Dispensasies (pdf)

Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

DIE AGT VERBONDE EN AGT DISPENSASIES

Groot verwarring heers onder baie gelowiges rakende die verbonds-en koninkryksleer soos geopenbaar in die woord van God, die Bybel.
Die korrekte verstaan van die verskillende verbonde, dispensasies of
bedelinge, verborgenhede en koninkryksleer in die Skrifte sal, wanneer ons dit begryp, ’n geweldige uitwerking hê op ons verstaan van die Bybel.

Die hoof doel van hierdie boek rakende verbonde en dispensasies, is om ons fokus te vernuwe oor die verskillende dispensasies soos aangedui in die Skrif.

AFDELING 1: DIE BYBELSE VERBONDE Deel 1: Die Verbond
Hoofstuk:

  1. Die Verbondsleer 7

  2. Die betekenis van die woord “Verbond” 15

  3. Die Ou, of eerste, Verbond 21

  4. Die Nuwe, of beter, Verbond 25

Deel 2: Die Verskillende Verbonde Hoofstuk:

  1. Die Moederbelofte 29

  2. Die Verbond met Noag 33

  3. Die Verbond met Abraham 37

  4. Die Verbond van die Wet 43

  5. Die Verbond met Joshua 63

  6. Die Dawidiese Verbond 65

  7. Die ná-Ballingskap Verbond 71

  8. Die verbreking van die ou Wetsverbond 73

  9. Die Nuwe Verbond (oftewel Nuwe Testament) 77

  10. Die Nuwe (toekomstige) Verbond met Israel 83

AFDELING 2: BEDELINGSLEER

Hoofstuk:
15.
Wat is die Bedelingsleer? 87

16. Die Hermeneutiek van die Bedelingsleer 93

17. Progressiewe openbaring 95

18. Die indelings van bedelings 103

Bronnelys 115