Openbaring: ‘n vers-vir-vers kommentaar (hardekopie)

Openbaring: ‘n vers-vir-vers kommentaar (hardekopie)

Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 DIE OPENBARING

‘n Teks-vir-teks kommentaar

In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die eindtyd en die eindtydgebeure. Eskatologie verwys na die leer van die laaste dinge omtrent die einde van die wêreld, die wederkoms van die Here Jesus Christus, die opstanding van die dodes en die eindoordeel.

 

- Is daar Skrifbewyse dat ons in die laaste dae leef?

 

- Wanneer sal die wegraping plaasvind?

- Wanneer sal die wederkoms van Jesus Christus plaasvind?

- Sal die Kerk deur die Groot Verdrukking gaan?

- Wat gebeur na die dood met die gelowige en die ongelowige?

- Hoe gaan die wêreld eindig?

Raymond Lombard toon in hierdie boek antwoorde op al hierdie vrae. Die antwoorde wat gebied word is gefundeer op die onfeilbare woord van God as die enigste en finale bron van die waarheid.

 HARDEKOPIE