Wat sê die Bybel? Volume 1 (pdf)

Wat sê die Bybel? Volume 1 (pdf)

Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

PDF FORMAAT

WAT SE DIE BYBEL 1

Die woord van God is die hoogste outoriteit.

Dit is essensieël dat ons die Here ons God erken as die hoogste outoriteit in alle dinge en in alle sake van die lewe. Die woord van God, ons Bybel, is die outoriteit waarby ons die lyn trek tussen wat reg en verkeerd is, tussen goed en sleg en tussen waarheid en dwaling.

Hierdie boek is geskryf met die sekerheid dat die woord die finale outoriteit is. “Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat uit die mond van God uitgaan” (Matt. 4:4).

Hierdie boek sal baie van jou vrae rondom moeilike sake van ons dag beantwoord. Jy sal vind dat die Bybel nie swyg oor die onderwerpe nie, maar wil vir ons lig en helderheid gee. Mag die boek jou bemoedig en aanmoedig om die Skrifte te bly ondersoek.

Onderwerpe:

- Die banvloek

- Die doderyk en die lewe na die dood

- Was Judas uitverkies om vir Jesus te verraai?

- Ananías en Saffíra tot die dood gestraf vir 'n leuen?

- God se profetiese horlosie 

- en so veel meer....