Daniël: ‘n vers-vir-vers kommentaar (hardekopie)

Daniël: ‘n vers-vir-vers kommentaar (hardekopie)

Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

’n Vers-vir-vers kommentaar

Profesie is vooruitvertelde geskiedenis. “Ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ʼn lamp wat in ʼn donker plek skyn totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte.”

Die boek Daniël en die profesieë daarin vervat, is die mees verbasendste van al die Ou Testamentiese profete. Daar is ʼn opvallende ooreenkoms met die boek Openbaring in die Nuwe Testament. In hierdie boek Daniël word toeligting gegee rakende slteutelbegrippe met die die verstaan van Bybelprofesie te wete:

- Die tye van die nasies

- Die sewentigste week van Daniël

- Die droombeeld van koning Nebukadnésar

- Eindtydgebeure

- Israel in profesie

- Die Groot Verdrukking

- Drome, gesigte, naggesigte en visioene

- Tyd, tye en ʼn halwe tyd

- Die dae (1290, 1335) - Daniël 12

HARDEKOPIE