Jesus Christus in die Ou Testament (pdf)

Jesus Christus in die Ou Testament (pdf)

Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

PDF FORMAAT

 Die profesieë aangaande en vervulling van Jesus.

Die Tabernakel - Die tabernakel met alles wat daarmee gepaard gaan, spreek tot ons van Christus. Net so is kennis van die Ou Testament nodig om die Nuwe Testament reg te verstaan.

Die Priesterskap - Uit die volk Israel het die Here een stam afgesonder, die stam van Levi, om in ‘n letterlike sin vir Hom ‘n priesterlike geslag te wees. Jesus Christus is die beter Hoëpriester volgens die orde van Melgisédek.

Die offerandes - Die prosedures wat in Levitikus uiteengesit word, veronderstel ‘n heiligdom, ‘n altaar en ‘n priesterdom.  Jesus Christus is die Lam van God, al die Ou Testamentiese offers vind hul vervulling in die lewe en dood van Christus.

Die Feeste van die Here - Die feestye is God se heilige samekomste waartydens die mense gerus en feesgevier het. Deur Jesus Christus het ons direkte toegang tot God en in Hom kan ons fees vier.

Die Engel van die Here -  In die lig van die Nuwe Testamentiese openbaring, mag hierdie Ou Testamentiese verskyning van die Engel van die Here, geïdentifiseer word as die voor-vleesgeworde Seun van God, Jesus Christus.