8. Ek is wat Ek is - Yahweh (Deel 2)

8. Ek is wat Ek is - Yahweh (Deel 2)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Shalom – die HERE is vrede. Om veilig en gelukkig te wees. Yahweh, ons veiligheid en vrede. Nadat die Engel van die HERE Gídeon ’n opdrag gegee het om die leërmag van Israel teen die Midianiete te lei en vir Gídeon gesê het: Vrede vir jou, het Gídeon daar ’n altaar vir die HERE gebou en dit genoem: Die HERE is vrede!

Tekenend van die boek Rigters sien ons dat die volk bitter weinig vrede ervaar het. Elkeen het gedoen wat reg in sy eie oë is. Dit was voordat hulle ’n koning gehad het (Rig 17:6;
18:1; 21:25).

Die Midianiete het die oorhand oor Israel gehad (Rig 6:2). Die volk Israel het gewoon in slote op die berge, en in gate en bergvestings. Hulle het in loopgrawe gewoon, want daar was nie vrede nie. Die vyand het hulle berowe. Maar nadat Gídeon vrede met God gemaak het, kon hy reageer op die bevel van die Engel van die Here. Hy wat aan Gídeon verskyn
het, is vrede

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT