Gedurende die eerste beleëring van Jerusalem in 605 v.C. is ’n groep mense vanuit Juda in gevangenskap na Babel weggevoer. Daniël en sy drie vriende was deel van hierdie eerste groep.
Weens Jójakim se rebellie teen die Babiloniërs is Jerusalem weer eens beleër en in 597 v.C. onderwerp. In hierdie tyd is meer as tienduisend gevangenes na Babel weggevoer.
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT