Hierdie hoofstuk is deur Nebukadnésar geskryf, die grootste heidense koning tot dusver, indien nie met sy eie hand nie, dan gedikteer en voorgelê as sy eie geskrif en ook so uitgevaardig. Dit is die enigste volledige staatsdokument van so lank terug in die geskiedenis wat behoue gebly het.
Hierdie proklamasie geskied ná die herstel van die koning van sy ernstige geesteskrankheid, soos wat die res van die hoofstuk vertel. Dit beskryf die ondervindings van ’n baie groot koning, die amptelike belydenis van sy oortreding dat hy homself ontydig verhef het, ’n beskrywing van die waarskuwing wat voorafgegaan het, van die besondere straf en vernedering wat hy moes verduur en die manier waarop hy genees en herstel is
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT