
Hierdie agtste hoofstuk gee besonderhede, meer gedetailleerd, rakende die tweede en derde heidense wêreldkoninkryke wat Babilon opvolg; die silwer en koper wêreldryke van Daniël 2, die korresponderende beer- en luiperdryke van Daniël 7, naamlik die Medo-Persiese en Griekse ryke (vers 20-21). Daar is dus ʼn verbintenis tussen Daniël 2, Daniël 7 en Daniël 8.
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT