11. Die sewentig sewetalle (Daniël 9) (Deel 1)

11. Die sewentig sewetalle (Daniël 9) (Deel 1)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

In hierdie hoofstuk waarin die gedagte van Israel se skuld en boete sterk na vore kom, soek Daniël ʼn antwoord op die vraag hoe dit verstaan moet word dat, terwyl die sewentig jare van Jerusalem se straftyd, soos deur Jeremia geprofeteer, bykans reeds verloop het (Jer. 25:12; 29:10), Israel se nood dan nog voortduur. Tydens Daniël se roerende gebed verskyn die engel Gabriël met die antwoord.

 Hierdie komplekse hoofstuk is beslissend in die verstaan van Bybelprofesie. Die hoofonderwerp van hierdie hoofstuk handel oor Daniël se gesig van “sewentig weke”. 

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.


PDF FORMAAT