2. Die nege bonatuurlike gawes van die Heilige Gees

2. Die nege bonatuurlike gawes van die Heilige Gees

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Hierdie studie is ’n beskouing van die indeling en beskrywing van die nege bonatuurlike gawes van die Heilige Gees wat die spesiale openbaring van sy hulp aan die gelowige betref.

Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; aan ’n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; aan ’n ander werkinge van kragte, aan ’n ander profesie, aan ’n ander onderskeiding van die geeste, aan ’n ander
allerhande tale, aan ’n ander uitleg van tale (1 Kor 12:8-10).

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT