6. Die Almagtige God

6. Die Almagtige God

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

GOD ALMAGTIG (EL SHADDAI)

Hierdie selfbenaming van God soos opgeteken in Génesis 17:1, God, die Almagtige, of die Algenoegsame God, is die sogenaamde Moedernaam van God. God leer vir Abram meer en meer van Homself deur die verskillende name van God. Elke naam het sy eie, besondere betekenis, en openbaar elke keer iets méér van die natuur van God.

Die betekenis van die naam “God, die Almagtige”: Die woord EL, wat gewoonlik met “God” vertaal word, beteken “mag” of “sterkte” of ”krag”. SHADDAI sluit ook die gedagte van mag of krag in, maar behels die mag om te seën, te verkwik, om uit die dood op te wek. Die naam “Almagtige” beteken dus dat die HERE al die middele in Homself het om in Abram (Abraham) se behoeftes te voorsien en dat, soos ’n moeder wat haar baba versorg,
diegene wat voor Hom wandel en opreg is (Gén 17:1), Hy sal versorg. God is dus die Algenoegsame God. 

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT