
Die boek Openbaring is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar in ʼn reeks visioene wat deur die apostel Johannes aanskou is.
PDF FORMAAT