11. Die Engel van die Here

11. Die Engel van die Here

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Hierdie besonderse Engel van die HERE word in die Skrif van alle ander engele onderskei. Daar word voortdurend in die Ou Testament na hierdie Engel verwys (onder meer in: Gén 16:7, 9-13, 21:17, 31:11-13; 22:11, 48:16; Ex 3:2, 14:19; Núm 22:22; Rig 2:1-4, 6:11, 13:3-21; Jes 63:9; Sag 1:12; 12:8; Mal 3:1).

’n Noukeurige beskouing van die Skrif bring die volgende na vore. Hierdie Engel word genoem:

 die Engel van die HERE (Gén 16:7);

  • die Engel van God (Gén 21:17);
  • die Engel van sy aangesig (His Presence) (Jes 63:9); en
  • die Engel van die verbond (Mal 3:1).


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT