15. Die geesteswêreld: Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges

15. Die geesteswêreld: Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die Woord van God laat by ons geen twyfel oor waar die gelowiges wat reeds ontslaap het, hulle bevind nie. Ook dat daar selfs nou, in die hemel, ’n duidelike onderskeid tussen gelowiges vanuit die Ou-Testamentiese tyd en gelowiges vanuit die Nuwe-Testamentiese tyd bestaan, is beslis so.

SALIGHEID IN DIE OU TESTAMENT

 Die Heilige Gees was in die harte van die Ou-Testamentiese heiliges werksaam, want ons lees dat Hy mense vervul het (Rig 6:34), oor hulle vaardig geword het (Rig 14:6) en selfs in mense ingewoon het (Núm 27:18).

 ’n Mens kan dan nou die vraag stel, hoe het mense in die Ou-Testamentiese tyd salig geword? Die antwoord is, op presies dieselfde wyse as die Nuwe-Tes­tamentiese gelowiges – deur te glo:  Die geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Want daar­deur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang (Heb 11:1-2).


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT