16. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 1)

16. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 1)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daar kan sekerlik gevra word waarom die opstanding so ’n belangrike kwessie vir gelowiges is. Die rede: Die opstanding van Jesus Christus is die hoeksteen van ons verlossing – vir die mensdom sowel as vir die hele skepping.

Daar word reeds in die Ou Testament na die opstanding verwys, in Daniël 12:1-3. Die Nuwe Testament getuig ook van die opstanding, in Johannes 5:25-29; 11:24-26; Lukas 14:14; Matthéüs 28:5-7; 1 Korinthiërs 15:1-6, 20-23, 42; 1 Thessalonicense 4:16; en Openbaring 20:4-6.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT