4. Die heilige engele

4. Die heilige engele

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die Heilige Skrif verwys nie na engele as ’n bepaalde ras nie, maar as ’n menigte. In Hebreërs 12:22 word van “tienduisende engele” gepraat. Daarom aanvaar ons dat God elke engel deur ’n direkte daad van sy wysheid en krag geskape het (Kol 1:16). Die Skrif is duidelik dat engele nie hulself voort­plant nie (Matt 22:30). Engele trou nie en gee hulle ook nie uit in die huwelik nie, ook kan hulle nie sterf nie (Luk 20:34-36). Hulle word wel “seuns van God” ge­noem in die Ou Testament (Gén 6:2, 4; Job 1:6; 2:1; 38:7), maar nooit lees ons van die seuns van engele nie. Die engele verteenwoordig ’n ander wêreld, die hemelse wêreld.

Die woord “engel” in die Bybel verskyn in die manlike vorm. Die engele by die graf van Jesus is geïdentifiseer as manne (Luk 24:4). Die woord “engel” is afgelei van die Griekse aggelos, wat “boodskapper” of “gestuurde” beteken. Vanaf Génesis (3:24) tot by Openbaring (22:16) praat die Skrifte van hierdie heerlike, heilige Godgeskape wesens.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT