8. Demone – bose en onreine geeste

8. Demone – bose en onreine geeste

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die onderwerp van bose geeste is ’n groot werklikheid in die Skrif. Wie en wat is hulle, waar is hulle, waar kom hulle vandaan en wat doen hulle? Die Woord van God bied ons antwoorde op al hierdie vrae. 

  • Bose geeste, ook genoem “demone”, is: “geeste”: En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was; en Hy het die geeste met ‘n woord uitgedrywe; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak (Matt 8:16);
  • Daar word na hulle verwys as “onrein geeste”: En toe Jesus sien dat ‘n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesê: Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie (Mark 9:25);


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT