7. Die Bybelse verbonde (Deel 5)

7. Die Bybelse verbonde (Deel 5)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Verband tussen Bybelse verbonde en bedelingsleer

Op ‘n vraag van die dissipels aan Jesus waarom Hy van sy normale metode en wyse van prediking en lering afgewyk het deur nou in gelykenisse tot hulle te spreek, antwoord Jesus: “Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie... sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wereld af” (Matt. 13:11,33).

 


Met hierdie verklaring impliseer Jesus Christus dat daar in die Ou Testamentiese bedeling wel so iets is as ‘n verborgenheid. ‘n Geheim wat Hy nou gereed staan op te openbaar aan diegene wat Sy prediking sal glo. In die Nuwe Testament beteken die woord verborgenheid iets wat bedek was, maar wat nou geopenbaar is.

PDF FORMAAT