Openbaring - Volume 2 (21 X MP3)

Openbaring - Volume 2 (21 X MP3)

Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

DIGITALE AFLAAI

Die boek Openbaring, as die laaste Bybelboek in die Nuwe Testament, is die enigste groot profetiese boek van die Nuwe Testament. In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die eindtyd en die eindtydgebeure. Daarom kan ons praat van ’n eskatologiese verwagting by die kind van God. Eskatologie verwys na die leer van die laaste dinge, omtrent die einde van die wêreld, die wederkoms van die Here Jesus Christus, die opstanding van die dodes en die eindoordeel.

VOLUME: 2

  1. Gebeure in die hemel (Deel 2)
  2. Gebeure in die hemel (Deel 3)
  3. Gebeure in die 2de helfte van die groot verdrukking
  4. Die 7 laaste plae
  5. Verborgenheid van die Groot Babilon (Deel 1)
  6. Verborgenheid van die Groot Babilon (Deel 2)
  7. Babilon, die handelstad
  8. Die 4 Hallelluja's
  9. Bybelse profesie in oënskou (Deel 1)
  10. Bybelse profesie in oënskou (Deel 2)
  11. Die wegraping (Deel 1)
  12. Die sigbare wederkoms van Christus
  13. Die wederkoms
  14. Die duisend jaar vrederyk
  15. Die opstanding
  16. Die Gog en Magog (Deel 1)
  17. Die Gog en Magog (Deel 2)
  18. Die werklikheid van die ewige vuur
  19. Die nuwe hemel, aarde en Jerusalem
  20. Die boek van die lewe, water en die boom
  21. Die ewige orde