Geesteswêreld (24 x MP3)

Geesteswêreld (24 x MP3)

Regular price
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

DIGITALE AFLAAI

Vir sommige is die geesteswêreld ‘n vae, onwerklike begrip. Ander ontken die bestaan daarvan. Nog ander maak opspraakwekkende aansprake dat hulle in daaglikse kontak met hierdie wêreld is. Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse leërskare wat die hoogste hemel, die verste eindes van die heelal en die aarde bewoon. Die Woord vertel ons van gèrubs, serafs, lewende wesens en engele. God het ‘n hemelryk geskep wat van Sy heerlikheid, Sy majesteit en Sy glorie getuig. Die Bybel leer egter ook van ‘n spesifieke gevalle gèrub, van gevalle engele en ook van ‘n gevalle geesteswêreld.

  1. Die hemel
  2. Heilige engele (Deel 1)
  3. Heilige engele (Deel 2)
  4. Die hemelse leërskare
  5. Die satan
  6. Gevalle engele
  7. Tartarus en Abussos as deel van die onderwêreld
  8. Demone – bose onrein geeste (Deel 1)
  9. Demone – bose onrein geeste (Deel 2)
  10. Kommunikasie met die dode (Deel 1)
  11. Kommunikasie met die dode (Deel 2)
  12. Geestelike oorlogvoering
  13. Die Engel van die. Here
  14. Die doderyk teenoor die paradys
  15. Die Ou en Nuwe Testament heiliges
  16. Die regterstoel van Christus (Deel 1)
  17. Die regterstoel van Christus (Deel 2)
  18. Die opstanding
  19. Die ewige verblyf van die gelowige
  20. Die draak, die dier en die valse profeet
  21. Die wit troon oordeel (Deel 1)
  22. Die wit troon oordeel (Deel 2)
  23. Die ewige hel, poel van vuur
  24. Saligheid en die koninkryk