11: Die feestye van die Here

11: Die feestye van die Here

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Ons lees in die boek Levitikus dat die Here met Moses gespreek het rakende die heilige samekomste: “Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste – dit is my feestye” (Lev 23:2).

Die feestye is God se heilige samekomste waartydens die mense gerus en fees gevier het.  Die betekenis van die woord feestye soos beskryf in Levitikus 23:2, is die woord móed, wat letterlik beteken “an appointment, a fixed time or season, a cycle or year, an assembly, an appointed time, a set time or exact time” (Strongs Concordance of the Bible). 

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT