13. Die fees van die weke (Oesfees) - Pinkster

13. Die fees van die weke (Oesfees) - Pinkster

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Die drie feestye van Pasga, Pinkster en Tabernakels verteenwoordig drie groot samekomste wat God met die volk Israel het.

 Die eerste samekoms wat ons met God het deur Jesus Christus bring vir ons vergifnis van sonde en versoening met ons Skepper, God.  Die gevolg is, ons het vrede met God en eerste van alle feeste op die Joodse kalender. Ons aanvaarding van Christus as ons Pasgalam-offer bring vrede met God (Rom 5:1, 8-9).  Die aanvaarding van Christus as ons HERE en Saligmaker is die heel eerste groot ontmoeting wat ons met God het.  Dit is hoe ons vrede met God vind; en dit is wat die fees van die pasga vir ons simboliseer.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT