
Die vierde stuk meublement rakende die dienswerk van die tabernakel is die goue kandelaar in die heiligdom. Ons het reeds aan die brandofferaltaar, die koperwaskom en die tafel met die twaalf toonbrode aandag gegee. Vervolgens kyk ons na die kandelaar in die heiligdom. Behalwe dat die kandelaar homself verlig het, het dit ook lig gewerp op die ander twee toebehore in die heiligdom – die tafel met die twaalf toonbrode en die goue reukaltaar. Ons vind die beskrywing van die goue kandelaar in Exodus 25:31-40.
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT