7. Die reise van die Verbondsark

7. Die reise van die Verbondsark

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Die verbondsark van die Here is by die voet van die berg Sinai gebou. Nadat die ark van die Here gebou en in die Allerheiligste staangemaak is, het die reise van die verbondsark begin. Ons kan die reise van die ark in twee dele beskryf: 

  • die reise van die verbondsark vanaf die berg Sinai tot in die land Kanaän; en
  • die reise van die verbondsark vanaf sy aankoms in die land Kanaän tot by sy rusplek in die tempel in Jerusalem.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT