
Deur die eeue heen het die blote gedagte aan Jerusalem die diepste gevoelens in Jode sowel as Christene geroer. Jerusalem – Jerusalem, die stad van die lewende God!
Daar word in die Bybel in die geskiedenis van, en profesieë oor Israel, na die volgende vier tempels in die stad Jerusalem verwys:
- die tempel van Salomo;
- die tempel van Herodes;
- die tempel van die Verdrukking; en
- die tempel van die Messiasryk.
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT