1. Inleiding tot die boek Daniël (Deel 1)

1. Inleiding tot die boek Daniël (Deel 1)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die boek Daniël en die profesieë daarin vervat, is die mees verbasende van al die Ou Testamentiese profete. Die feit dat God vir Daniël insig gegee het in drome en gesigte, is die grondslag vir die boek Daniël.

Alhoewel ses-en-twintig eeue tussen ons en Daniël verloop het, word ons steeds gebombardeer deur die wreedheid en onrus van oorloë, dreigende oorloë, politieke veranderings en genadelose tiranne. Al hierdie dinge word deur die leeftyd van Daniël geïllustreer en in sy profetiese geskrifte voorspel.


Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT