2. Inleiding tot die boek Daniël (Deel 2)

2. Inleiding tot die boek Daniël (Deel 2)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Die boek Daniël is een van die weinige boeke in die Ou Testament wat in twee tale geskryf is.

 Die Ou Testament is hoofsaaklik in Hebreëus, die taal van die volk Israel, geskryf.

 ’n Groot deel van die boek Daniël is in Aramees, die taal van die antieke Ooste, geskryf. Die Babiloniërs (Chaldeërs) het Aramees as amptelike taal vir kommunikasie gebruik. 

  • Daniël hoofstuk 1:1 tot 2:4(a) (Hebreëus)
  • Daniël hoofstuk 2:4(b) tot hoofstuk 7:28 (Aramees)
  • Daniël hoofstuk 8:1 tot hoofstuk 12:13 (Hebreëus)

 Wat sou die rede wees waarom hierdie spesifieke gedeelte in Daniël in Aramees geskryf is? Die antwoord is dat die droom en sy uitleg die oorheersing van die heidense volke oor die volk Israel (die tye van die nasies), volgens Goddelike bepaling, uitbeeld.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT