3. Daniël aan die koninklike hof in Babel (Daniël 1)

3. Daniël aan die koninklike hof in Babel (Daniël 1)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Profesie is vooruitvertelde geskiedenis. Die Bybel as die Woord van God leer ons tereg: Ons het die profetiese Woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ʼn lamp wat in ʼn donker plek skyn totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte.

Die boek Daniël en die profesieë daarin vervat, is die mees verbasendste van al die Ou Testamentiese profete. Daar is ʼn opvallende ooreenkoms met die boek Openbaring in die Nuwe Testament.

PDF FORMAAT