4. Droombeeld van koning Nebukadnésar (Daniël 2)

4. Droombeeld van koning Nebukadnésar (Daniël 2)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Nebukadnésar het nie koning geword voor die dood van sy vader, Nabopolassar, in 605 v.C. nie. Die tweede jaar van sy regering was dus 603 v.C. Ons weet dat Daniël en sy vriende in ballingskap in 606 v.C. weggevoer is. Hul opleiding aan die hof van Babel was drie jaar lank, wat beteken dat hierdie droom van Nebukadnésar nie plaasgevind het voordat Daniël en sy drie vriende hul opleiding voltooi het nie.

Die Here, die God van die hemel en aarde, het besluit om hierdie spesifieke droom aan die eerste wêreldheerser, die heidense koning Nebukadnésar, te gee.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 


PDF FORMAAT