5. Drie vriende van Daniël in die vuuroond (Daniël 3)

5. Drie vriende van Daniël in die vuuroond (Daniël 3)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die straf vir ongehoorsaamheid aan die opdrag om die goue beeld te aanbid, is die dood in ’n vuuroond. Al die hoogwaardigheidsbekleërs en genooides uit die volke, nasies en tale het onmiddellik neergeval en die goue beeld aanbid wat koning Nebukadnésar opgerig het.

Daar is ’n onmiddellike reaksie van die kant van die Chaldese manne wat die Jode by die koning aankla. In die besonder word Sadrag, Mesag en Abednégo vermeld. Vir hierdie Jode en hul Joodgenote is dit totaal ondenkbaar om voor ’n afgodsbeeld neer te val en dit te aanbid.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT