9. Daniël sien in ’n gesig vier diere (Daniël 7)

9. Daniël sien in ’n gesig vier diere (Daniël 7)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

In die eerste jaar van Bélsasar, die koning van Babel, het Daniël 'n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel. Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag in my gesig gesien, en kyk, die vier winde van die hemel het die groot see in beroering gebring; en vier groot diere het uit die see opgeklim, die een verskillend van die ander.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.


PDF FORMAAT