1. Die geslagsregister van Adam

1. Die geslagsregister van Adam

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Waarom die ellelange geslagsregister van die stamboom van Adam in Genesis 5 waar ons lees van die nakomelinge van Adam, die eerste mens (1 Kor. 15:45), van Set tot by Noag? Die voor-die- hand-liggende rede is dat God die mens gemotiveer het om noukeurig aantekeninge te hou van Adam af tot by Jesus Christus sodat die mens kan sien en glo dat Jesus Christus ook die seun van Adam was, nie net van God nie (Matt 1:1-17; Luk 3:23-38; Luk 1:26-35). Ons kan dus sê dat die geslagsregisters van die Ou Testament eintlik die Messias, dit wil sê die Christus voor oë het. Die geslagsregisters lewer bewys dat Jesus Christus werklik uit die geslag van Adam, uit die geslag van Abraham, uit die geslag van Dawid gebore is! As God dus in Genesis 3:15 die sogenaamde moederbelofte uitspreek en ons hierdie lang geslagsregisters lees, dan kan ons sien dat God hierdie geslagsregister aanbied sodat ons vandag kan weet dat Christus Jesus inderdaad in die tuin van Eden, die vervulling van die belofte van God aan Adam en Eva was.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

 

PDF FORMAAT