1. Doping met die Heilige Gees krag

1. Doping met die Heilige Gees krag

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar toegerus is met krag uit die hoogte (Luk 24:49). Hier noem Jesus die “belofte” “krag uit die hoogte”. ’n Noukeuriger studie van Handelinge 1 bring aan die lig dat die “belofte” waarna Jesus in Lukas 24 verwys, gelykgestel word aan “(die) Heilige Gees” (Hand 1:4-5). “Die Heilige Gees” (in Grieks pneuma hagion, sonder die bepalende lidwoord) is dan die “krag uit die hoogte”.

’n Prominente teoloog skryf in sy boek The Giver and His Gifts: “When we have examined all the fifty passages where this expression (pneuma hagion) occurs, we shall find this to
be the general result, that it is never used in the sense in which (to pneuma to hagion) ‘the pneuma the holy’ is used, that is to say, it is never used of the Holy Spirit, but always of
what He does, it is never used of the Giver, but always of his gifts and operations."

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT