Hierdie besonderse Engel van die HERE word in die Skrif van alle ander engele onderskei. Daar word voortdurend in die Ou Testament na hierdie Engel verwys (onder meer in: Gén 16:7, 9-13, 21:17, 31:11-13; 22:11, 48:16; Ex 3:2, 14:19; Núm 22:22; Rig 2:1-4, 6:11, 13:3-21; Jes 63:9; Sag 1:12; 12:8; Mal 3:1).
’n Noukeurige beskouing van die Skrif bring die volgende na vore. Hierdie Engel word genoem:
die Engel van die HERE (Gén 16:7);
- die Engel van God (Gén 21:17);
- die Engel van sy aangesig (His Presence) (Jes 63:9); en
- die Engel van die verbond (Mal 3:1).
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT