10. Geestelike oorlogvoering

10. Geestelike oorlogvoering

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daar bestaan beslis ’n geestelike oorlog. Dat Christene by ’n ernstige geestelike stryd betrokke is, is ’n uitgemaakte saak. Die apostel Pau­lus roer dan ook hierdie aangeleentheid in die besonder in Efésiërs 6:10-18 aan.

 By die nalees van hierdie Skrifgedeelte is daar geen twyfel nie dat die Christen se geestelike oorlogvoering baie verder strek as net die natuurlike versoekinge van sy eie vlees. Daar is magte in die onsienlike geestewêreld waarteen hy al­geheel magteloos is, tensy hy Christus Jesus en die Gees van God se hulp ont­vang soos uitgebeeld deur die wapenrusting van God. Waarheid, geregtigheid, vrede, geloof, saligheid (verlossing), die Woord en gebed is alles deel van sy wapenrusting om die vurige pyle van die bose af te weer.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT