In hierdie hoofstuk het ons die vooraf geskrewe geskiedenis van die oorloë tussen die koning van die Noorde en die koning van die Suide (Seleusius oor Sirië versus Ptolemeus oor Egipte). In hierdie oorsig (Daniël 11) sou Daniël verneem van die wêreldmagte (heidense magte), waarmee Daniël se volk (vers 14), te doen sal hê.
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT