13. Die doderyk - die plek van verlorenheid

13. Die doderyk - die plek van verlorenheid

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Openbaring 20:13 en 14 lees soos volg:

En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood.

Twee begrippe van “dood” word hier gegee, dood (eerste dood) en die tweede dood.

God het vir Adam en Eva teen die eerste dood gewaarsku ...

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.


PDF FORMAAT