14. Die gelowige voor die regterstoel van Christus

14. Die gelowige voor die regterstoel van Christus

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Dat daar ’n baie belangrike ontmoeting op elke gelowige voor die regter­stoel van Christus wag, is volgens die Bybel ’n uitgemaakte saak.

Daar kom gewis en seker ’n dag wat deur die Here bepaal is wanneer elke kind van God voor Hom sal staan. Daardie dag sal die maaksel sy Maker in die oë kyk, daardie dag sal die skepsel sy Skepper in die oë kyk.

Dié dag wat deur God bepaal is, word vir ons sorgvuldig deur die Bybel omskryf.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.


PDF FORMAAT