18. Die ewige verblyf van die gelowige

18. Die ewige verblyf van die gelowige

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Vir sommige is die geesteswêreld ‘n vae, onwerklike begrip. Ander ontken die bestaan daarvan. Nog ander maak opspraakwekkende aansprake dat hulle in daaglikse kontak met hierdie wêreld is. Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse leërskare wat die hoogste hemel, die verste eindes van die heelal en die aarde bewoon. Die Woord vertel ons van gèrubs, serafs, lewende wesens en engele.

God het ‘n hemelryk geskep wat van Sy heerlikheid, Sy majesteit en Sy glorie getuig. Die Bybel leer egter ook van ‘n spesifieke gevalle gèrub, van gevalle engele en ook van ‘n gevalle geesteswêreld.

PDF FORMAAT