17. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 2)

17. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 2)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

In deel 1 van hierdie onderwerp was die fokus op die Opstandingsleer en die opstanding van Jesus Christus, die eerstelingsgerf. Dit is ook die eerste fase van die eerste opstanding. Na Christus se opstanding volg die opstanding van gelowiges wat die liggaam van Christus, die Kerk, vorm, en wat deel het aan die wegraping. Hulle word beskryf as “die oes”; dit is die tweede fase van die eerste opstanding.

 Daar is egter ook ander gelowiges wat deel het aan die eerste opstanding. Hulle is die martelare wat uit die Groot Verdrukking kom, asook die Ou Testamentiese Gelowiges. Al hierdie fases vorm deel van die eerste opstanding...

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT