19. Die draak, die Antichris en die valse profeet

19. Die draak, die Antichris en die valse profeet

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daar sal in die laaste dae, wanneer die Groot Verdrukking oor die aarde kom, ’n driemanskap of Sataniese drieheid bestaan, saamgestel uit die draak, die Antichris en die valse profeet.

Die boek Openbaring, die heel laaste Bybelboek, openbaar aan ons die goddelose werksaamhede, doelwitte en verleiding van hierdie drie booshede

Hierdie bose drieheid wat saamwerk om die goddeloosheid op die aarde te volbring in die dae van die Groot Verdrukking, werk onder die invloed van Satan self.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT