20. Die groot wit troon-oordeel

20. Die groot wit troon-oordeel

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Daar is duidelik skriftuurlike bewyse dat daar ’n finale oordeel, bekend as die wittroon-oordeel, sal wees: En ek het ’n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan en die boeke is geopen; en ’n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp (Op 20:11-15).


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT