21. Die dood en die onsterflikheid

21. Die dood en die onsterflikheid

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die Nuwe Testamentiese Kerk herdenk weekliks, maandeliks en jaarliks wêreldwyd die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Dit is die grootste dag op die Christelike kalender naas die kruisiging van Christus.

 Die opstanding van Jesus Christus is dié dag der alle dae! Die duiwel moes in absolute skok en ongeloof gereageer het toe die boodskap deur die ganse geesteswêreld weergalm het: Jesus Christus het opgestaan!

 Die duiwel, wie gedink gedink dat hy die mag oor die dood het, het tot die ontnugtering gekom dat daardie mag in een oomblik verbreek is. Jesus se opstanding uit die dood het dit vir altyd bevestig.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

PDF FORMAAT