23. My saligheid en die koninkryk van God

23. My saligheid en die koninkryk van God

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die geestewêreld is ’n werklikheid. Die Here God van die hoogste hemel en sy heilige engele is ’n werklikheid. Satan, sy engele en die hel is ook ’n werklikheid.

 Soos Jesus tereg gesê het: As ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel? (Joh 3:12).

Jesus stel dit duidelik dat die meeste mense nié hemel toe gaan nie: Die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind. Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan (Matt 7:13-14).


Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT