Dat daar in die hemel ’n leërskare is, is ongetwyfeld waar. Die profeet Miga sê: Ek het die Here sien sit op sy troon, terwyl al die hemelse leërskare by Hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerhand (1 Kon 22:19). Een van God se name is die Here van die Leërskare (Sag. 1:3)
Ons kan dus praat van die hemel van engele, gegroepeer as:
- gérubs (2 Sam 22:11; Ps 18:11; Eség 10:19-22);
- serafs (Jes 6:2);
- zoà (lewende wesens) (Op 4:6-9);
- aartsengele (Dan 8:16, 9:21, 12:1; Judas 1:9); en
- heilige engele (Dan. 7:10).
Om verder te lees, koop gerus die artikel.
PDF FORMAAT