3. Die Seun van die mens

3. Die Seun van die mens

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

God se name is sy selfontsluiting in sy Woord en hoort tot die brandpunt van sy openbaring. Daarom openbaar die eie naamgewing sowel as die bekendmaking daarvan fundamentele waarhede ten opsigte van God en sy verhouding met die mens. God se name is in wese God self. Daarom kon die psalmis sê: En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou (Ps 9:11).

PDF FORMAAT