3. Exodus

3. Exodus

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Die boek Exodus is die verhaal van hoe God die nageslag van Jakob, die twaalf stamme, uit slawerny gelei het en hulle gevorm het tot ‘n volk. Génesis handel met die begin van alle dinge, die boek Exodus fokus meer op die vorming van die volk van God, Israel. Die gee van die wette en verordeninge, insettinge en gebooie vorm die godsdienstige en burgerlike lewe van die volk. Dit toon Israel wat dit beteken om God se volk te wees te midde van al die ander nasies.


Exodus verbind ook die skepping met verlossing. In die exodus self – die verlossing en vrymaking van Israel uit Egipte – skep God ‘n volk vir Homself.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT